HDHK FAMILY COMPETITION 2027
12 β 16 Julie 2027
Hoedspruit Diepsee Hengelklub Β· East Africa Safaris, Chicuanga
π NUUT VIR 2027: JETSKI-AFDELING! π₯οΈ
'n Splinternuwe Jetski-afdeling word bygevoeg vir 2027. Meer besonderhede oor reΓ«ls,
inskrywings en pryse volg by die briefing. Hou hierdie blad dop!
Merk die datums β ons sien julle volgende jaar op die water! π£
π 2026 β Kampioene
| π Algeheel & Junior | Johann Meintjes (Jnr) β 116.4 pte |
| π© Dames | Shavanie Ramsammy β 83.4 pte |
| π¨ Mans | Stephen de Pradines β 49.2 pte |
| π Culcatta / Calcutta | Wynand Scholtz β 12.80 kg Dorado |
| β΅ Wenboot | Louwrette (Ou Lol) β 143.6 pte |
Blaai na die ander oortjies vir die volledige 2026-uitslae, pryse en foto-galery.
βΉοΈ Hoe die puntebord werk
Punte = gewig (kg) Γ kategorie-faktor. Meisies/Seuns o13 Γ2 Β· Meisies/Seuns o19 Γ1.5 Β· Dames Γ1.5 Β· Mans Γ1.Spesiebonus: 10 punte vanaf jou 3de verskillende spesie daardie dag, en 10 vir elke spesie daarna. Alle Tuna tel saam as 1 spesie; alle Koningvis tel saam as 1 spesie.
Snawelvis: Marlyn 20 pte Β· Seilvis/Shortbill 15 pte β plat punte, geen faktor, en dit word vrygelaat (foto/video, nooit by weeg-in nie).
Koningvis word gemeet, nie geweeg nie β die gewig kom uit die HDHK-tabel (min 60 cm = 4.24 kg).
Klik 'n dag hierbo om net daardie dag se stand te sien. Die bord opdateer self elke 15 sekondes.
0
Deelnemers
0
Vangste
0
Totale kg
0
Billfish released
0
Bote
Algeheel β Individueel Hele week
β΅ Bote / Spanne
π Meeste Spesies
Per Kategorie
Week-pryse
Meeste Punte per Kategorie (week)
Daaglikse Prys β Swaarste Vis per Kategorie
Grootste Vis per Spesie (week)
β οΈ SKIPPERS β KONTROLEER EN BEVESTIG JOU SPAN
Kyk jou boot se kaart hieronder na. Maak seker elke naam, ouderdom en kategorie is reg β die kategorie bepaal die puntefaktor, so 'n fout hier kos jou span punte.Verander wat verkeerd is in die Deelnemerslys onderaan, en druk dan β Bevestig span op jou boot se kaart.
Sperdatum: voor Maandag se launch (06h30). Onbevestigde spanne word by die briefing nagegaan.
βΉοΈ Deelnemers & kategorieΓ«
Elke visser hoort aan een boot en een kategorie. Die kategorie bepaal sy/haar puntefaktor.Meisies o13 Γ2 Β· Seuns o13 Γ2 Β· Meisies o19 Γ1.5 Β· Seuns o19 Γ1.5 Β· Dames Γ1.5 Β· Mans Γ1
Verander 'n kategorie hier en al die punte word onmiddellik oorgereken.
Merk Voorskool vir die kleintjies β hulle name gaan in die hoed vir die trekkertjie op Vrydag.
ReΓ«l 8: 'n skipper of senior mag 'n stok vir 'n junior uithaal en oorhandig. Maar as 'n junior 'n vis opgee en dit oorhandig aan 'n hoΓ«r kategorie, verloor hy sy aanspraak op daardie vis.
π Spanlyste β Alle Bote
β΅ Bote & Skippers
Skippers is outomaties as deelnemers bygevoeg (kategorie: Mans). Verander hul kategorie hieronder as nodig.
Deelnemer Byvoeg
Deelnemerslys
βΉοΈ Wat is dag pryse?
Elke aand by prysuitdeling (16h00) word die swaarste vis van die dag per kategorie beloon β 1ste en 2de plek.Dit is op gewig, nie op punte nie β die kategorie-faktor speel hier geen rol nie.
Daarby: Boot van die Dag (meeste punte daardie dag) en die 1ste Snawelvis van die dag.
Tik die prys/borg langs elke wenner in β dit word gestoor. Druk π¨οΈ Druk vir 'n netjiese uitdruk om by die skaal te gebruik.
π Dag Pryse Dag 1
Swaarste vis van die dag per kategorie β 1ste en 2de plek. Tik die prys/borg langsaan in; dit word gestoor.
βΉοΈ Wat is week pryse?
Dit is die finale prysuitdeling op Vrydag. Alles hier word oor die hele week gereken.Top 3 per kategorie β op punte (dus mΓ©t die kategorie-faktor).
Calcutta β die swaarste enkele vis van die week (kontant, sien die Veiling-blad).
Meeste Spesies o13 en o19 Β· Eerste en Laaste Snawelvis Β· Boot Pryse 1β5 plus Laaste Boot.
Voorskool Trekkertjie β merk die voorskoolse kinders by Deelnemers, druk dan π© Trek 'n naam.
π₯ Prysuitdeling β Week Pryse
Top 3 per kategorie op punte vir die hele week. Tik die prys/borg in β dit word gestoor.
Spesiale Pryse
β΅ Boot Pryse 1β5
π° TOTALE POT IN DIE SPEL
R0
π¨ Boot Veiling
na die boot met die meeste punte
R0
π
Calcutta
na die boot met die swaarste vis
R0
TOTAAL
βΉοΈ Twee aparte potte β moenie hulle verwar nie
π
Calcutta (R500 per boot) β gaan aan die boot met die swaarste enkele vis van die week. Suiwer op gewig, punte speel geen rol nie. Slegs bote wat betaal het, ding mee.π¨ Boot Veiling β elke boot is by die briefing opgeveil. Die pot gaan aan die koper van die boot met die meeste punte aan die einde van die week: 70% aan die wenner, 30% na volgende jaar se kompetisie.
Kies 'n dag hieronder om te sien hoe elke boot daardie dag gevaar het. Die π lei tans-merkie wys wie op koers is om die geld te wen.
π Calcutta β Swaarste Vis van die Week
R0
Calcutta Pot
0/12
Bote ingeskryf
R500
Inskrywing per boot
Calcutta is 'n aparte inskrywing van R500 per boot en gaan aan die boot met die swaarste enkele vis van die week β nie op punte nie. Merk die blokkie sodra 'n boot betaal het.
R0
Totale Pot
R0
Wenner β 70%
R0
2027 Komp β 30%
0/12
Bote verkoop
R0
Nog uitstaande
π° Veiling Opsomming β Boot & Koper
π₯ Huidige Veiling-leier
π¨ Veiling β Bote & Kopers Hele week
Die veiling is op die wenboot β die boot met die meeste punte aan die einde van die week.
Uitbetaling: 70% van die pot aan die koper van die wenboot Β· 30% gaan na volgende jaar se kompetisie.
Uitbetaling: 70% van die pot aan die koper van die wenboot Β· 30% gaan na volgende jaar se kompetisie.
βΉοΈ Foto galery
Elke vangs se foto verskyn hier. Filtreer per dag, klik enige foto om dit te vergroot.Foto's is verpligtend vir snawelvis-release (leader deur tip / bill in hand) en vir koningvis (met die HDHK meetband sigbaar).
πΈ Foto Galery 0 foto's
βΉοΈ Program
Die volledige verloop van die week β briefing, daaglikse tye, prysuitdeling en die bankbesonderhede.Onthou: geen call-ups Β· geen bodemvis, Potato Bass of haaie Β· eerlikheid word van almal verwag.
π Briefing & Registrasie β Sondag 12 Julie, 16h00, Skubbe Bar
| 16h00 | Verwelkoming Almal welkom, gesinne en gaste |
| 16h05 | Opening met gebed β Wiehan |
| 16h10 | Registrasie Bote & vissers inskryf Β· kategorieΓ« bevestig (Junior <13, Junior Seuns/Dogters <19, Dames, Mans) |
| 16h30 | Launch fees & visvanglisensies Betaalbaar nou β geen boot vaar sonder nie |
| 16h45 | ReΓ«ls & Puntestelsel Punte = kg Γ kategorie-faktor Β· Spesiebonus vanaf 3de spesie Β· Release-punte Β· Koningvis word gemeet, nie geweeg Β· 6 vis per spesie per dag per boot Β· Geen bodemvis, Potato Bass of haaie |
| 17h05 | Veiligheidsbriefing β Wessel |
| 17h20 | Weerkomitee gekies Besluit oor uitvaar / kanselleer elke oggend |
| 17h30 | Vrae & Antwoorde |
| 17h40 | Span Bekendstelling & Veiling π¨
Elke boot se span word een vir een voorgestel Β· Die boot se HDHK meetband word by die bekendstelling oorhandig (koningvis word gemeet, nie geweeg) Β· Daarna word die boot opgeveil
Volgorde per boot: 1) Skipper & span stel hulself voor 2) Meetband oorhandig 3) Bod open 4) Boot verkoop |
| 18h30 | Veiling gesluit
Totaal in die pot word aangekondig Β· Betaling gereΓ«l
Uitbetaling: Die veiling is op die wenboot (meeste punte vir die week).
70% van die pot gaan aan die koper van die wenboot Β· 30% gaan na volgende jaar se kompetisie. |
| 18h45 | Sosiaal & Kuier |
Geen call-ups. Eerlikheid word van almal verwag.
π Daaglikse Verloop β Maandag tot Donderdag
| 06h00 | Weerkomitee besluit β gaan/nie gaan |
| 06h30 | Launch β bote vaar uit |
| 14h00 | Lines up |
| 15h00 | Weeg-in open Max 6 vis per spesie per boot Β· Koningvis: meet + foto, moenie weeg nie Β· Billfish: foto/video, geen billfish by weeg-in |
| 16h00 | Skaal sluit |
| 16h00 | Daaglikse Prysuitdeling & Happy Hour Swaarste vis van die dag per kategorie Β· Stand van die week word bekend gemaak |
π Vrydag 17 Julie β Finale Dag
| 06h30 | Launch |
| 15h00 | Lines up verskuif β swak weer |
| 16h00β17h00 | Weeg-in verskuif β skaal sluit 17h00, finale punte bevestig |
| 18h00 | Finale Prysuitdeling β net voor die ete |
π₯ Finale Prysuitdeling β Volgorde
| 1 | Verwelkoming & dankie aan borge |
| 2 | Gebed |
| 3 | Terugblik op die week β hoogtepunte, veiligheid, weer |
| 4 | Bootpryse |
| 4b | Veiling-uitbetaling π¨ Wenboot aangekondig Β· 70% van die pot aan die koper Β· 30% na 2027 se kompetisie |
| 5 | Meeste Spesies van die week |
| 6 | Laaste Billfish |
| 7 | Meeste Punte per kategorie β Mans Β· Dames Β· Junior Seuns <19 Β· Junior Dogters <19 Β· Junior <13 |
| 8 | Junior van die Week |
| 9 | Junior Algehele Wenner |
| 10 | Culcatta β Swaarste Vis van die Week π |
| 11 | Groepfoto & afsluiting |
Al hierdie wenners word outomaties bereken op die Pryse & Rekords-blad.
PuntereΓ«ls
Release-punte is plat. Marlyn = 20 pte Β· Seilvis / Shortbill = 15 pte β
vir almal, ongeag ouderdom, geslag of spesie. Geen kategorie-faktor word toegepas nie.
Bonus word per visser per dag bereken: 10 pte vir die 3de spesie, en 10 pte vir elke daaropvolgende spesie daardie dag. Tuna-tipes tel saam as 1 spesie; Koningvis-tipes tel saam as 1 spesie.
Kategorie-faktore
Spesies
Weeg = kg word ingetik. Release = billfish, vaste punte, geen gewig, geen kategorie-faktor.
Meet = Koningvis; die gewig word opgesoek in die amptelike Giant Kingfish Tabelle (50β159 cm).
Bv. 60 cm = 4.24 kg Β· 90 cm = 14.23 kg Β· 110 cm = 25.92 kg Β· 130 cm = 42.69 kg Β· 150 cm = 65.46 kg.
Tussen-in lengtes word geΓ―nterpoleer. Minimum koningvis-lengte: 60 cm.
π¦ Bankbesonderhede
| Bank | FNB β Hoedspruit |
| Takkode | 270 652 |
| Rekeningnommer | 6212 247 1709 |
| Verwysing | Bootnaam |
Gebruik jou bootnaam as verwysing sodat betalings reg toegeken word β inskrywings, launch fees en veiling-bods.
ReΓ«ls (opsomming)
Punte = kg Γ kategorie-faktor Β· Junior <13 = 2 Β· Junior seuns/dogters <19 = 1.5 Β· Dames = 1.5 Β· Mans = 1
Spesiebonus = 10 pte vanaf die 3de spesie, elke daaropvolgende spesie, per dag
Release = Alle Marlyn 20 pte Β· Seilvis / Shortbill 15 pte β plat punte, geen kategorie-faktor (foto/video, geen billfish by weeg-in)
Koningvis = moenie weeg nie β meet met HDHK meetband, min 60 cm (= 4.24 kg) Β· gewig kom uit die Giant Kingfish Tabelle
Limiet = 6 vis per spesie per dag per boot by weeg-in Β· Alle Tuna & alle Koningvis tel elk as 1 spesie
Verbode = Geen bodemvis, Potato Bass of haaie
Spesiebonus = 10 pte vanaf die 3de spesie, elke daaropvolgende spesie, per dag
Release = Alle Marlyn 20 pte Β· Seilvis / Shortbill 15 pte β plat punte, geen kategorie-faktor (foto/video, geen billfish by weeg-in)
Koningvis = moenie weeg nie β meet met HDHK meetband, min 60 cm (= 4.24 kg) Β· gewig kom uit die Giant Kingfish Tabelle
Limiet = 6 vis per spesie per dag per boot by weeg-in Β· Alle Tuna & alle Koningvis tel elk as 1 spesie
Verbode = Geen bodemvis, Potato Bass of haaie